Lichvaal Stereo 92.6 FM

Lichvaal Stereo 92.6 FM

Pop, Talk, African, R'N'B, News, Hip-Hop, House

Comments (0)

Trier par:

No comments yet. Be the first to share your thoughts!
À propos de la radio

Sedert sy ontstaan in 2003 is Lichvaal Stereo 'n plaaslike gemeenskapsradiostasie met 'n reikwydte van ongeveer 100km radius om Lichtenburg. Ons bedien die AFRIKAANSE gemeenskap en saai dus in Afrikaans uit. Ons saai ook nasionaal en internasionaal uit oor die internet.